Raaswatergasteplaas
30km vanaf Orania  |  084 016 1219

© 2018 | All Rights Reserved

AKTIWITEITE

BY RAASWATER SELF

1/2
  • Piekniek in die wildskamp

  • Swem

  • Visvang 

  • Trampoline

  • Wild kyk

  • Voëlkyk

IN DIE OMGEWING

  • Grates toere van Orania deur die Orania Beweging (053 207 0004).

  • Derik Coetsee bied sekere aktiwiteite by die Oewerpark aan, skakel die Oewerpark om meer inligting daaroor te kry (053 2070 118).

  • Verwoerd Gedenkmuseum:  Maak 'n afspraak by Orania Beweging (053 207 0004).

  • Orania Kultuurhistoriese Museum: Jan Joubert (076 331 6578), hy sal kan sê watter ure die Museum oop is.

  • Besigtiging van rotsgavures, maak 'n afspraak by Dr Manie Opperman (053 207 0184).