CHALETS @ R450.00

per persoon per nag

As jy opsoek is na ‘n bietjie meer luuksheid, is ons chalets ideaal.  Daar is twee hout chalets beskikbaar wat elk 2 mense kan akkommodeer.  Elk met lugversorging en en-suite badkamer toegerus met ‘n stort, toilet en wasbak.  Die twee chalets beskik oor ‘n gemeenskaplike kombuis ten volle toegerus.

 

Kom ontspan op die oewer van die Oranje rivier omring deur die natuur.  Die area is ryk aan voël lewe en met ‘n paar trappe af kan jy in die middel van die Oranje rivier speel/stap op ‘n pragtige rotsbank reg voor jou chalet.

​​​Chalet geriewe:

  • 2 Pax

  • 1x Koning Bed

  • Visvang area

  • Braai area

  • Swembad

  • Trampoline